Media Archive

untitled

Thursday, 12 July 2007

Source: Cornelia le Roux (Huisgenoot p. 90, 2007.07.12)

Die alternatiewe Afrikaanse groep NuL se tweede CD, Twee, is by www.nul.com.sg (klik op die bossie geld) beskikbaar. Dié van julle wat ‘n bietjie uit die vorige geslag trek as dit kom by blikbreine — skiet sommer reguit deur na www.nul.com.sg/koop en klik op die regterkantste rooi kol.