Artists » Bloedskande » Bloedskande

Bloedskande

bloedskande-cover
Format: CD
Catalog number: ONEF1021
Released: 10 March 2010
Tracks

  1. Joburg terug
  2. Masjiengewere
  3. Almal Doen Net Wat Hul Wil
  4. Swart Sondag
  5. Die Skip Gaan Sink
  6. Uganda
  7. Op ‘n Donker Donker Aand
  8. Skarlankenkoors
  9. Ons Is Almal Alleen.

Information
In 2009 het die Bloedskande besluit om hulle musiek van die laaste twee jaar op te neem.  Die album was by verskeie ateljees opgeneem:

  • Dromme by Sumo Sounds deur Peter Auret en Marius Oosthuizen.
  • Kitaar, baskitaar en stemme by Lekker Rus deur Drikus Barnard.
  • Gemeng en gemeester by One F Music deur Paul Riekert.