Artists » Bittervrug » Daar’s Wolke Buite

Daar’s Wolke Buite

bittervrug_daars_wolke_buite_cover_0
Format: CD
Catalog number: ONEF1020
Released: 4 March 2010
Tracks

  1. alweer om daai draai
  2. sit my af sit my aan
  3. 2d girl
  4. as jy nog een keer na my kyk
  5. eet jou later
  6. want wat is ‘n hart
  7. met jou in my kop
  8. die jong manne en die koëls
  9. net toe ek jou vashou
  10. leeg met ons harte by die deur
  11. sy verkoop drome
  12. kry die demone uit
  13. beginners van niks
  14. kom ons los dit hier
  15. more kan jy doen wat jy wil

Bittervrug se tweede album Daar’s Wolke Buite, is vroeg in Maart 2010 vrygestel.  Waar in Bloed Vir Ontbyt die kunstenaar se angst en frustrasie met sy omstandighede uitgedruk het, bied die tweede album die luisteraar ‘n meer volwasse “Bittervrug”: meer tevrede, besadigd – n man in n beter ‘Headspace’.  Soos die kunstenaar dit self uitdruk:  ” ontbyt is verby en laat ons nou op ‘n ander manier smul aan vlugte/vrugte van onomwondige eerlikheid.  Maak oop jou kop, en die gordyne en sien, daars wolke buite.” Die getemperde woede van die eerste album word vervang met nuwe emosies; liefde, aanvaarding, volwassenheid en seksuele groei.  Steeds bly daar egter die ondertoon van wroeging, frustrasie, wankelrige hoop en drome wat so kenmerkend is van Bittervrug se styl.